Madeira Walking » Sandra Lopes

Rabaçal die land van melk en heuning van woude and meer
Een van die pragtigste vallei in Madeira (Rabaçal)

Ons verwelkom u as ´n toeris oppad, as ´n vakansieganger of as á moontlike inwoner.

Hierdie is die land van melk en heuning van woude and meer.

A valley wat sit op hoogte van 1400m in Paúl da serra mit a kombinasie van romantiese geskiedenis en ´n helder toekoms war u verbleeding sal aangryp. Ons Laat agter  Funchal mit van mense gee met ´n atmosfeer van bekoring én elegansie. Tot  ´n Encumeada vaar de klimaar verander van somer na herfs, van winter na lente, soms binne een dag!

In rabaçal is a nasionale park noorde is weer van die kus af onsigbaar, waar ons loop langs grootboomwandelpad ., tot an die watervalle van Risco en 25 Fontes. Die watervalle loop met rafyne af na die see toe en oral is strome en poele. Die gemiddelde reenval is 1200mm per jaar, en as gevolg daarvan is die plantegroei welig en veelsoortig. ´n wandel omtrent 3-4 Uhr  van 12 km waar loope in die hart van indigenenous laurisilva.

Ons intieme kennis van die bos en ons meegvoel met die mense wat ons gewerk en gewoon het, kan nie anders as om die leser in bosoekers aan te gryp en meet e sleur nie.

Hierdie  desoekers is spesiale mense wat ´n gevoel vir misterie van die bos (Laurisilva  en Levadas) het en wat hulle drome wil reasliseer.

Hierdie is Madeira (Rabaçal), en ons wens u ´n gelukkige verblyf toe

Betowerend!
Een van menige pragtige wandel  op die Eiland van Madeira is geleè tussen staproetes hoé pieke van Pico Arieiro en Pico Ruivo (1861 meters).

Die asemrowende uitsigte van diep vallie van lawa roste en walle van basalt wat smelt saam om ´n unieke landskap en vorms te skep wat en enige  ´n  kunstenaar sal maak.

Jy kan amper ruik en sien hoe die Eiland gevorm word jaare gelend.

Ek het ´n tydjie geneem om te sit en in my verbeelding te dink ek is´n arend wat oor hierdie berg vlieg en afkyk in die valleie daar onder gedek met welige bosse en klein dorpies op die kuslyn met klein huisies wat soos robyne lyk wat indie diepblou see vloei.

Ek het my reis stadig voortgesit terwyl die wolke in rol soos ´n bed van katoen wat my uitnooi om te lê en rus tussen die puntagtige rotse wat soos kastele lyk en wegkruip vir die mense daaronder, terwyl kleure verander met die son wat teen hulle glinster van rooi, geel en swart…..BETOWEREND.

´N wandeling wat werd is om te doen al is dit net vir ´n kort tydjie of hullen dag. Jy sal terug kom om meer van die verskuilde geheime van Madeira te probeer vind. Hulle sê ” ´n prentjie is meer werd as ´n duisend woorde” maar hier in Madeira is dit ´n onvergeetlike herinerung.

Sandra Lopes